Dis geen wonder dat Afrikaanse boeke nie in Australiese winkels te koop is nie. Alhoewel heelwat stories aanlyn gevind kan word, is papier soms net lekkerder.
Hieronder is 'n lys boeke wat ek by my in Melbourne het - elkeen splinternuut en netjies in 'n plastieksakkie. Ek stuur dit met Auspost se prioriteitsdiens en aflewering gebeur gewoonlik binne minder as 'n week.
Dalk woon jy in Australië of het jy 'n vriend aan wie jy 'n geskenk wil stuur.
Vir navrae of bestellings, stuur gerus 'n boodskap na albert@albertshort.com.
Besoek hierdie bladsy asseblief gou weer, of volg Aussiekanerboekrak op Facebook.
Hier is die huidige lys:
Fiela se kind - Dalene Matthee - AUD 39.50
Skuldig - Martin Steyn - AUD 14.00
Middernag - Sidney Gilroy - AUD 35.10
As jy van moord droom - Deborah Steinmair - AUD 35.10
Welkom by die koningskool - Leeswereld - AUD 4.00
Spoor - Deon Meyer - AUD 39.00
Waterbobbejaan - Ben Venter - AUD 19.00
Die Swart Kat slaan neer - Chris Sasner - AUD 16.40
Die waarde van stil bure - Zelda Bezuidenhout - AUD 26.20
Katelknaap - Leon van Nierop - AUD 34.00
Die vampiere van vlermuishoogte - Sanri Steyn - AUD 6.00
Klikbek - Sidney Gilroy - AUD 36.40
Boela van die blouwater - Chris Barnard - AUD 10.00
Vir altyd - François Bloemhof - AUD 8.00
Alibaba en die veertig diewe - Saamlees - AUD 5.00
Marilyn - Chanette Paul - AUD 33.00
Steeds Matthys - Matthys Roets - AUD 10.00
Lam ter slagting - Madelein Rust - AUD 14.00
Moord op Lake Panic - Leon van Nierop - AUD 27.20
Omnibus 40 - Ena Murray - AUD 27.20
Onsigbaar - Deon Meyer - AUD 33.00
Die Otters 1 - Cor Dirks - AUD 17.80
Loeloeraai - C. J. Langenhoven - AUD 26.20
Roofdier - Marie Lotz - AUD 27.30
Misverstand - Marita van der Vyfer - AUD 10.50
Onderwereld - Fanie Viljoen - AUD 23.50
Hartedief - Rudie van Rensburg - AUD 28.00
Uit die bloute - Chanette Paul - AUD 18.00
Die vyfde aspoester - Jan Vermeulen - AUD 14.00
Donker web - Fanie Viljoen - AUD 31.50
Oos - Marion Erskine - AUD 10.00
Kringloop - Bets Smith - AUD 5.00
Sproetebessies en die hart van die swart roos - Troula Goosen - AUD 19.50
Nova 1 - Fanie Viljoen - AUD 28.40
Helde van Suid-Afrika 2 - Wendy Maartens - AUD 5.80
Professor Fungus en die onsigbare skurk - Jaco Jacobs - AUD 8.00
Jasper op hoerskool - CF Beyers-Boshoff - AUD 20.00
Jan breek die boontjierank - Sue Nicholson - AUD 4.60
Kattekwaad - Susan Ongansie - AUD 6.00
Meisies kan enige iets doen - Caryl Hart - AUD 7.00
Bang beer - Steve Smallman - AUD 6.00
My groot aktwiteitbybel - Verskeie - AUD 14.00
Ek en my ouma - Alison Ritchie - AUD 10.50
Offers vir die vliee - Fanie Viljoen - AUD 27.00
Toweragtige toertjies - Fanie Viljoen - AUD 8.00
Reenboogrant se tieners omnibus 2 - Louise van Niekerk - AUD 14.30
Helde van Suid-Afrika 3 - Wendy Maartens - AUD 5.80
Professor Fungus en die sneeumasjien - Jaco Jacobs - AUD 8.00
Professor Fungus en die monsterformule - Jaco Jacobs - AUD 8.00
Doodloopstraat - Leon van Nierop - AUD 23.00
Die geel kafee - Koos Kombuis - AUD 8.00
Die verhaal van Johanna Brandt - Bep du Toit - AUD 8.00
Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesangbrood - Fanie Viljoen - AUD 8.50
La-di-da Lulu - Fanie Viljoen - AUD 8.80
Die Swart Kat slaan 'n ster - Chris Sasner - AUD 16.40
Een vir een - Peet Venter - AUD 25.50
Moerbeibos - Dalene Matthee - AUD 39.50
Tussen stasies - Irma Joubert - AUD 18.70
Toe ons oneindig was - Zelda Bezuidenhout - AUD 17.50
Dagboek van 'n vreeslike vriendelik outjie - Jeff Kinney - AUD 8.50
Punt van die wolriem - Johan Coetzer - AUD 6.00
Dwalers loop nie by twyfelaars nie - Jan Nel - AUD 9.00
Brand - Peet Venter - AUD 14.00
Weerlose Meganika - Anton Roodt - AUD 23.50
Koors - Deon Meyer - AUD 40.50
Leeswereld - Minnie's Pet Salon (Afrikaans) - AUD 4.00
Die uile in die kalahari - Cor Dirks - AUD 17.70
Hans gee Herklaas horings - Rudie van Rensburg - AUD 29.50
Henning van Aswegen - 101 Slaaptyd stories deel 5 - AUD 4.00
H. Bez - Kallie en die kat - AUD 4.00
Pieter Leonard - Lekker bangmaak stories vir kinders - AUD 4.00
Word Search World - Afrikkanse woordsoek in groot druk - AUD 4.00
Die here het foto's geneem van Vanderbijlpark - Ronel Nel - AUD 6.00
50 Boerekosgeregte - Various - AUD 13.20